Nuus

RAMEY SHORT

Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse televisiedrama, Binneland, te sien op kykNET, het pas sy eerste solo-album, getiteld, Kannie Breek, uitgereik. DiĆ© album beloof om aanhangers van die […]