
RUHAN DU TOIT
Ruhan du Toit, wat veral bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, The Sound of Silence en sy onlangse Afrikaanse treffer “As jy dink jy weet”, het beslis geen bekendstelling […]
Ruhan du Toit, wat veral bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, The Sound of Silence en sy onlangse Afrikaanse treffer “As jy dink jy weet”, het beslis geen bekendstelling […]
Gian het sy loopbaan in die musiekbedryf in 1999 afgeskop as die voorsanger en liedjieskrywer van die eertydse rockgroep, Spinnekop. Met sy debut EP, Soet September, word hy genomineer as beste nuweling by Die Geraas […]
Stef Kruger het in graad 9 begin eksperimenteer met lirieke en akkoorde en so is die eerste liedjie, “Gister en vandag”, uit sy pen gebore. Sy ideaal was nie om self op te neem nie, […]
Die gruisstemsanger Wynand Strydom !Dit is ‘n aangename, luisterryke musiek-ervaring. Sy getroue aanhangers sal suiwer musiek-genot hieruit put en musiekliefhebbers wat die eerste meer aan sy talent bekend gestel word, sal sy rustige vertolkstyl en […]
“Ek hou dit eenvoudig en rustig, eerlik en opreg en met ‘n eie identiteit,” sê die veteraan-liedjieskrywer-sanger, Stef Kruger. “Elke liedjie het sy eie karakter en is soos my kinders. Jy het nie gunstelinge nie. […]
Dis vanjaar 40 jaar sedert die hoogs gerespekteerde sanger, liedjieskrywer, akteur en, meer onlangs, draaiboeksrywer, Richard van der Westhuizen, sy toetrede tot die Afrikaanse kunste gemaak het. Selfs meer as die aantal jare wat hy […]
Juan Boucher is lankal nie meer ‘n naam wat jy nie ken nie. Hierdie goueplaat-bekroonde sanger en liedjieskrywer het homself in ons volk se harte ingesing en sy rasperstem lei die melodieë wat ‘n boer […]
© Vollebors In Afrikaans