Oktober 28, 2020

Dozi

Musiek

Henk, die jongste kind van Theuns en Susan Opperman, is gebore in Hluhluwe, waar hy vlot Zoeloe leer praat het by sy Zoeloe maatjies op die plaas. Op 6-jarige ouderdom het hul verhuis na ‘n […]

Juan Boucher

Musiek

Juan Boucher, die goueplaat-bekroonde sanger en liedjieskrywer het homself in ons volk se harte ingesing en sy rasperstem lei die melodieë wat ‘n boer op sy plaas neurie tot die jongmense naweek na naweek vashou […]

Sonja Herholdt

Musiek

Vandat Sonja Herholdt op die Suid-Afrikaanse musiekfront haar verskyning gemaak het, is daar geen keer aan haar nie en byna nie ‘n ledige jaar nie. Sy was reeds op die verhoog op 3-jarige ouderdom met […]

Jan Rhaap

Musiek

Gebore en getoë in Pretoria, het Jan Rhaap ná matriek sy BSc (Agric) graad verkry in Veekunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy was werksaam in die landboubedryf tot 2012, waarna hy voltyds begin fokus […]

Jakkie Louw

Musiek

Jakkie Louw, sanger, skrywer en akteur, is gebore in Oudtshoorn aan ‘n dominee as jongste van sewe kinders. Jakkie het op 15-jarige ouderdom die kitaar geneem en Cat Stevens en REM liedjies geleer na die […]

Tarryn Lamb

Musiek

Tarryn Lamb, ‘n boorling van Kaapstad, is ‘n bekroonde sangeres, skrywer en aktrise. Vanaf 2012 was sy deel van die groep, BlackByrd wat tussen 2013 en 2017 sewe SAMA-nominasies ontvang het en agt Top 10 […]

Refentse

Musiek

Refentse Morake is ontdek as 17-jarige toe hy op die sypaadjie van sy ouerhuis in Unitaspark, ‘n voorstad van Vereeniging, opgemerk is terwyl hy kitaar gespeel en gesing het. ‘n Dame – Cecilia Marchionna, of […]

RAMEY SHORT

Nuus

Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse televisiedrama, Binneland, te sien op kykNET, het pas sy eerste solo-album, getiteld, Kannie Breek, uitgereik. Dié album beloof om aanhangers van die […]

Jaconell Mouton

Musiek

Ontmoet Jaconell Mouton, die talentvolle musiek regisseur van Vollebors in Afrikaans. Dié talentvolle vrou werk as vryskut musikant, verwerker en vervaardiger en het reeds met die grootste name in die Suid-Afrikaanse bedryf gewerk. Sy het […]

PIETMAN GELDENHUYS

Musiek

Pietman Geldenhuys is ‘n man van vele talente. Hy is ‘n musikant, liedjieskrywer, komediant, akteur, Skotse persoonlikheid, man en vermaaklikheidskunstenaar. Hy staan ook bekend Pietman die Skot en Peter Mitchell. Dié veelsydige kunstenaar is gebore […]

Musiek

Steffie Le Roux

Steffie Le Roux, ‘n meisie van die Klein Karoo, se debuutalbum, Vertel my, is in 2016 vrygestel en lê haar baie na aan die hart. Haar sang en musiekmakery kom al van kleintyd af, alhoewel […]

Musiek

Ruhan du Toit

Ruhan du Toit, veral bekend vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, The Sound of Silence en sy onlangse Afrikaanse treffer As jy dink jy weet, het beslis geen bekendstelling in musiekkringe […]

Musiek

Henning Joubert

Henning Joubert is ‘n uitstaande musikant. Hy wy se hele wese toe aan musiek, Hetsy in die ateljee of waar hy optree op van die grootste verhoë in die industrie, sy musikale bydrae is ‘n […]

Musiek

Gerhard Steyn

Gerhard Steyn is ‘n platinum bekroonde kunstenaar. Sy musiek is oorspronklik, uit die hart en genotvol dat hy sonder twyfel die die ere titel “Platinum Prins van Afrikaanse musiek” verdien. Sy talent as sanger en […]

Musiek

Herman Kleinhans

Herman Kleinhans en Dawid de Jager het onlangs die musiek gedoen vir die reeks, “Alles Malan”, op kykNET en groot sukses behaal. Dit is aangewys as die eerste reeks in die geskiedenis van kykNET wat […]

Musiek

RUHAN DU TOIT

Ruhan du Toit, wat veral bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, The Sound of Silence en sy onlangse Afrikaanse treffer “As jy dink jy weet”, het beslis geen bekendstelling […]

Musiek

Beeskraal

Beeskraal is een van Suid Afrika se bekendste rock groepe en het in 2019 hul 21ste jaar in die musiekbedryf gevier. Die Pretoria rock groep is ‘n mengsel van “The Clash” en “AC/DC” met ‘n […]

Musiek

Wynand Strydom

Die gruisstemsanger Wynand Strydom !Dit is ‘n aangename, luisterryke musiek-ervaring. Sy getroue aanhangers sal suiwer musiek-genot hieruit put en musiekliefhebbers wat die eerste meer aan sy talent bekend gestel word, sal sy rustige vertolkstyl en […]

Musiek

Stef Kruger

“Ek hou dit eenvoudig en rustig, eerlik en opreg en met ‘n eie identiteit,” sê die veteraan-liedjieskrywer-sanger, Stef Kruger. “Elke liedjie het sy eie karakter en is soos my kinders. Jy het nie gunstelinge nie. […]

Musiek

Richard Van Der Westhuizen

Dis vanjaar 40 jaar sedert die hoogs gerespekteerde sanger, liedjieskrywer, akteur en, meer onlangs, draaiboeksrywer, Richard van der Westhuizen, sy toetrede tot die Afrikaanse kunste gemaak het. Selfs meer as die aantal jare wat hy […]

Musiek

Juan Boucher

Juan Boucher is lankal nie meer ‘n naam wat jy nie ken nie. Hierdie goueplaat-bekroonde sanger en liedjieskrywer het homself in ons volk se harte ingesing en sy rasperstem lei die melodieë wat ‘n boer […]

Musiek

Jan Rhaap

Hierdie is wat gebeur wanneer ‘n boer van die Noord-Kaap sy hart, rou en eerlik, oopmaak en lirieke en note neerpen terwyl die stof laag oor die werf seil en die hoop nie beskaam vir […]

Musiek

Jan Blohm

Wanneer jy al als in die lewe probeer en ervaar het. Wanneer jou pelgrimstogte deurgetrap is en jou kruispaaie, deurkruis is. Wanneer jy selfs die hardste edelgesteentes en Ruby’s van die verlede deurkou het en […]

Musiek

Jakkie Louw

Die immergroen studente-sanger en liedjieskrywer Jakkie Louw , rock met ‘n Stellenbosch smaak en getoonset in die kuierplekke van Pretoria. Van Tollies tot Maloneys. Jakkie het bekendheid verwerf as eiesoortige storieverteller, om sy liriekskerpte, sy […]

Musiek

Herman Kleinhans

Herman, wat op die dorpie Sunland, deel van die Sondagsriviervallei in die Oos-Kaap gebore is, het op skool al in kore gesing. Kort voor matriek maak hy musiek in die orkes Slagyster, vaar uitstekend as […]

Musiek

Henning Joubert

Elkeen begin sy eie droom op ‘n ander plek en manier. Van sangers tot boere. Respektiewelik sou die een op die ouderdom van twaalf al sy eerste optrede op konsertina voor ‘n gehoor gehad het […]

Musiek

Gerhard Steyn

Ons het met hom kennis gemaak toe Baby Tjoklits die klankgolwe getref het. Daarna het liedjies soos Breekbaar, Parfuum, Jy’s My Hartklop, Dimpels en Diamante vir Jou oor die jare heen gevolg en seker gemaak […]

Musiek

Con Grazia

Anders, dinamies, veelsydig, grasieus en elegant. Dit is die stempel van die trio Con Grazia! Dié -susterstrio – Marchelle, Syntiche en Sharon – se vaardigheid het al op driejarige ouderdom begin toe hulle hul harmonieuse […]

Musiek

Beeskraal

Die beeste was uit in die veld, maar het weer kraal toe gekom vir verskeie redes; om te spog met 20 jaar in die musiekbedryf. Dié Pretoria Rock-groep het die volk vasgevang in die laat […]

Musiek

Anton Goosen

Anton Goosen het ‘n lang pad gestap vandat hy as student per trein gereis het van Heidelberg waar hy studeer het, na Oos-Londen om ‘n 15-minute set te doen by ‘n plaaslike verskeidenheidskonsert. Die jong […]