Musiek

Dozi

Henk, die jongste kind van Theuns en Susan Opperman, is gebore in Hluhluwe, waar hy vlot Zoeloe leer praat het by sy Zoeloe maatjies op die plaas. Op 6-jarige ouderdom het hul verhuis na ‘n […]

Musiek

Juan Boucher

Juan Boucher, die goueplaat-bekroonde sanger en liedjieskrywer het homself in ons volk se harte ingesing en sy rasperstem lei die melodieë wat ‘n boer op sy plaas neurie tot die jongmense naweek na naweek vashou […]

Musiek

Sonja Herholdt

Vandat Sonja Herholdt op die Suid-Afrikaanse musiekfront haar verskyning gemaak het, is daar geen keer aan haar nie en byna nie ‘n ledige jaar nie. Sy was reeds op die verhoog op 3-jarige ouderdom met […]

Musiek

Jan Rhaap

Gebore en getoë in Pretoria, het Jan Rhaap ná matriek sy BSc (Agric) graad verkry in Veekunde aan die Universiteit van Pretoria. Hy was werksaam in die landboubedryf tot 2012, waarna hy voltyds begin fokus […]

Musiek

Jakkie Louw

Jakkie Louw, sanger, skrywer en akteur, is gebore in Oudtshoorn aan ‘n dominee as jongste van sewe kinders. Jakkie het op 15-jarige ouderdom die kitaar geneem en Cat Stevens en REM liedjies geleer na die […]

Musiek

Jan Blohm

Jan Blohm, gewilde Afrikaanse liedjieskrywer, rock- en bluessanger, maak ook sy verskyning by Vollebors in Afrikaans. Tussen 1998 en 2003 was hy lid van verskeie rockorkeste, by name Demigods, Ledd Eye en Duin 7. In […]

Musiek

Jan Blohm – Jenny

Gaan oor die verbode liefde tussen twee tieners in die tagtigerjare in ‘n tyd waar dans nog ’n sonde en ‘n taboo was. Hul het regoor mekaar gebly in die spoorwegdae. Somersaande het Jenny en […]

Musiek

Henning Joubert

Henning Joubert lewer ‘n musikale bydrae wat ‘n aanwins is in enige produksie, Vollebors in Afrikaans ingesluit. Hoe dan ook anders, hy het al begin musiek maak op 7-jarige ouderdom! Sy pa was ook ‘n […]

Musiek

Richard Van Der Westhuizen

Richard van der Westhuizen benodig beslis geen bekendstelling nie. Dié akteur en sanger se loopbaan strek oor meer as veertig jaar. Vanaf sy eerste groot optrede op die verhoog as Tertius van Aarde onder regie […]

Musiek

Tarryn Lamb

Tarryn Lamb, ‘n boorling van Kaapstad, is ‘n bekroonde sangeres, skrywer en aktrise. Vanaf 2012 was sy deel van die groep, BlackByrd wat tussen 2013 en 2017 sewe SAMA-nominasies ontvang het en agt Top 10 […]