Musiek

Jan Blohm

Jan Blohm, gewilde Afrikaanse liedjieskrywer, rock- en bluessanger, maak ook sy verskyning by Vollebors in Afrikaans. Tussen 1998 en 2003 was hy lid van verskeie rockorkeste, by name Demigods, Ledd Eye en Duin 7. In […]

Musiek

Jan Blohm – Jenny

Gaan oor die verbode liefde tussen twee tieners in die tagtigerjare in ‘n tyd waar dans nog ’n sonde en ‘n taboo was. Hul het regoor mekaar gebly in die spoorwegdae. Somersaande het Jenny en […]

Musiek

Henning Joubert

Henning Joubert lewer ‘n musikale bydrae wat ‘n aanwins is in enige produksie, Vollebors in Afrikaans ingesluit. Hoe dan ook anders, hy het al begin musiek maak op 7-jarige ouderdom! Sy pa was ook ‘n […]

Musiek

Richard Van Der Westhuizen

Richard van der Westhuizen benodig beslis geen bekendstelling nie. Dié akteur en sanger se loopbaan strek oor meer as veertig jaar. Vanaf sy eerste groot optrede op die verhoog as Tertius van Aarde onder regie […]

Nuus

Rina Hugo

Rina Hugo is sonder twyfel een van Suid-Afrika se gewildste sangeresse. Dit is reeds meer as vier dekades sedert die uitreiking van haar debuutalbum en steeds is sy een van Suid-Afrika se mees geliefde sangers. […]

Musiek

Tarryn Lamb

Tarryn Lamb, ‘n boorling van Kaapstad, is ‘n bekroonde sangeres, skrywer en aktrise. Vanaf 2012 was sy deel van die groep, BlackByrd wat tussen 2013 en 2017 sewe SAMA-nominasies ontvang het en agt Top 10 […]

Musiek

Refentse

Refentse Morake is ontdek as 17-jarige toe hy op die sypaadjie van sy ouerhuis in Unitaspark, ‘n voorstad van Vereeniging, opgemerk is terwyl hy kitaar gespeel en gesing het. ‘n Dame – Cecilia Marchionna, of […]

Nuus

RAMEY SHORT

Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse televisiedrama, Binneland, te sien op kykNET, het pas sy eerste solo-album, getiteld, Kannie Breek, uitgereik. Dié album beloof om aanhangers van die […]

Musiek

Jaconell Mouton

Ontmoet Jaconell Mouton, die talentvolle musiek regisseur van Vollebors in Afrikaans. Dié talentvolle vrou werk as vryskut musikant, verwerker en vervaardiger en het reeds met die grootste name in die Suid-Afrikaanse bedryf gewerk. Sy het […]

Musiek

PIETMAN GELDENHUYS

Pietman Geldenhuys is ‘n man van vele talente. Hy is ‘n musikant, liedjieskrywer, komediant, akteur, Skotse persoonlikheid, man en vermaaklikheidskunstenaar. Hy staan ook bekend Pietman die Skot en Peter Mitchell. Dié veelsydige kunstenaar is gebore […]